In 'Lamb Champs: Die hart en siel van skaapboerdery', ’n nuwe dokumentêre reeks wat op 16 Maart om 20:00 op kykNET ...
Die Africa Agri Tech (AAT) -konferensie en -ekspo, wat van 18 tot 20 Maart 2025 by die WNNR-konferensiesentrum in Pretoria plaasvind, bied aan boere die kennis wat hulle benodig om in die uitdagende m ...
DIE passie en gretigheid agter Suid-Afrika se landelike familie-boere, word in ’n splinternuwe dokumentêre reeks uitgebeeld.
Gegewe die uitdruklike uitnodiging deur Trump aan Suid-Afrikaanse boere – waarin hy hulle ’n kortpad na Amerikaanse ...
Boere in die omgewing het inderhaas die sipermetrien uitgehaal en begin spuit nadat kommandowurms ook in die omgewing gevind is. Volgens dr. Gerhard Verdoorn, direkteur van die Griffon ...
Dis warm in die boorde terwyl ons oes, maar ons verdien ons geld eerlik. Die nagevolge van die diefstal kan wees dat van ons afgelê kan word omdat die boere skade ly.” Volgens die polisie slaan die ...
Minister van landbou, John Steenhuisen, het sy strategie uiteengesit om landelike misdaad te bekamp, infrastruktuur te verbeter en grensveiligheid te versterk om boere in die Vrystaat te ondersteun.
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results