News

MEER as 240 mense is gister dood in ’n vliegtuigongeluk met net een survivor wat aan boord die Boeing 787-8 Dreamliner was, ...
’N REGSGELEERDE van Bloemfontein in die Vrystaat bevind haarself tans in kookwarm water ná sy beskuldig word van verskeie ...
GAYTON McKenzie, die PA-leier, het die DA-LP, Liam Jacobs, gevra om nie toe te laat dat sy party vir hom teen hulle gebruik ...
’N FAMILIE van die Boland is in twee geskeur nadat ’n vrou van Worcester glo haar eie niggie se bybie gesteel het. Na verneem ...
NÓG ’n vermeende dikding in die underworld is doodgeskiet. André Naudé (55) is vanmiddag (Donderdag) omstreeks 15:00 in ...
SO koud kan ’n mens mos nie wil kry nie! Is daar dan nie ’n lekker chubby girl of twee wat ’n mens se kooi die winter kan ...
DIE NCC het die DA ten sterkte veroordeel nadat die DA teen ’n NCC-mosie in die nasionale parlement gestem het waarin ’n ...
GAYTON McKenzie, die PA-leier en minister van Sport, Kuns en Kultuur, het die DA-LP Liam Jacobs op sy plek gesit. McKenzie ...
’N GESIN van Paarl sal vir die eerste keer Vadersdag sonder hul pa moet spend.Dit kom ná William Thomas (64), ’n afgetrede seeman se lewensrit Maandag omstreeks 15:00 kortgeknip is toe hy met sy fiets ...
DIE polisie van Nelspruit krap kop ná ’n dubbelmoord Dinsdag 10 Junie, in Acornhoek.Twee mans, onderskeidelik 26 en 37-jaar ...
’N KAAPSE pastoor wat vir meer as ses jaar ’n ponzi scheme bedryf het, is toegekap ná hy skuldig bevind is aan bedrog. Colin ...
DIE DA aan die Weskus meen hy het ’n geskikte kandidaat vir die tussenverkiesing volgende maand in die ...