News

’N TAXI-driver is gisteraand in Langa doodgeskiet in die voortslepende fight tussen die Cape Amalgamated Taxi (Cata) en die ...
DIE voormalige onderburgemeester en speaker van die Stellenbosch-munisipaliteit, Nyaniso Jindela, is gisteraand doodgeskiet.
DIE polisie moes Maandagmiddag rubberkoeëls afvuur om taxi drivers wat paaie in Somerset-Wes geblokkeer het uiteen te jaag.
’n Man het gistermiddag sy lewe verloor nadat hy na bewering van die dak van Hotel Sky in Kaapstad, gespring het.
DIE Valke het twee cops vanoggend by die Thembalethu-polisiestasie in George vir korrupsie gearresteer. Die twee polisiemanne ...