Die Wes-Kaapse Minister van Landbou, Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Ivan Meyer, het gevra dat die verbod op kosprodukte wat kannabis bevat, omgekeer word. Meyer sê die nuwe verbod gaan die ...
Die voormalige Zimbabwiese swemmer, en huidige minister van Sport in Zimbabwe, Kirsty Coventry, is verkies as die hoof van die Internasionale Olimpiese Komitee. Coventry het in haar swemloopbaan sewe ...
Die burgerregtegroep AfriForum sê hy verwelkom die kennisgewing aan polisiebeamptes in die Noord-Kaap om ‘n instruksie te ignoreer dat alle amptelike dokumente in die provinsie voortaan slegs in ...
Die nasionale regering sê hy sal met die Johannesburgse Metro in gesprek tree oor die besluit om Sandton-rylaan se naam te verander, in ‘n poging om ‘n verdere spanning met die Amerikaanse regering te ...
Vier verdagtes is op Kwamashu buite Durban dood in ‘n oor-en-weer-skietery met die polisie. Hulle word verbind met voorvalle van roof, moord en afpersing in die Ethekwini-gebied. Die polisie sê ...
** President Cyril Ramaphosa vra dat organisasies – insluitend die ANC – wat die geskorste ambassadeur in Amerika, Ebrahim Rasool, in Suid-Afrika wil terug verwelkom, moet verhoed dat die huidige ...
Die Amerikaanse president, Donald Trump het voorgestel dat Amerika eienaarskap oorneem van die Zaporizjzjia-kernaanleg in Oekraïne, om die land se veiligheid te verseker. Volgens Withuis-amptenare is ...
Die Israelse weermag het ‘n missiel onderskep wat vroeg vanoggend vanaf Jemen afgevuur is. Die Houthi-rebellegroep het aanspreeklikheid vir die aanval aanvaar. Lugaanvalsirenes is in verskeie dele van ...
Die polisie het bevestig dat ‘n verdagte in hegtenis geneem is in verband met die moord op twee Rea Vaya-busbestuurders verlede maand. Die twee busbestuurders is op 3 Februarie binne tien minute in ...
Die Reserwebank het vandag die terugkoopkoers onveranderd gelaat op sewe-komma-vyf persent. Die prima uitleenkoers bly elf-persent. Volgens die president van die bank, Lesetja Kganyago, is inflasie ...