News

Blue Kester op die ... hoe ek die game gespeel het nie, maar dit het my veilig gehou, Koöperasie-kuier ná Koöperasie-kuier, en het my gevat tot in die topdrie wat dit moontlik gemaak het om te wen.
“Ek het nog altyd gesê dat Portugal besig is om te wen. Ek praat nie oor of hierdie span beter is as die een van 2016 of nie ... te ondersteun deur 'n bydrae te maak – maak nie saak hoe klein. In Nuus ...
Hy beklee egter die 36ste plek in die wenhoue, maar hy het hierdie Maandagoggend drie houe met gemak geneem. “Dit is snaaks hoe vinnig dinge hier kan verander ... toernooie twee weke agtereenvolgens ...
“Dit was 'n mengsel van emosies om 'n dier te sien waaraan ek so gewoond is daaraan te verfilm, in verskillende dele van ons planeet op die oop see ... deur 'n bydrae te maak – maak nie saak hoe klein ...
“Dit is vir my baie spesiaal om dit te wen. Ek voel ongelooflik dankbaar daaroor,” sê Joubert. “Ek is seker dit sal my baie … help met ontwikkeling.” Hy is nog onseker presies hoe om dit aan te wend, ...
n Gelukkige KZN-pa van sewe het die boerpotprys van meer as R44 miljoen gewen in die jongste Lotto-trekking ... lewensveranderende bedrag te wen, sal my in staat stel om 'n nalatenskap vir my gesin te ...
Miskien het dit iets te doen met hoe ek grootgeword het. God is ’n ou man met ’n groot baard wat jou uit die lug dophou, is ek van jongs af gemaak verstaan. God is manlik. Hy sien jou sondes raak en ...
“Ná ’n oudisie op die stel het die vervaardigers my laat weet ek het die rol gekry. Jislaaik, dit was soos om die Lotto-boerpot te wen. Ek kon my ore nie glo nie.” Die verfilming van die rolprent, ...
Die Pos het met hom gesels oor hoe sy passie vir fotografie en boerdery bymekaar uitgekom het. “My liefde vir fotografie het ontstaan toe ek op my selfoon begin foto’s neem het. Ek het eendag ...
Boeiende nuus- en mensestories, weeklikse resepte, inhoud wat die lewe vir ouers en skoolkinders makliker maak, heerlike stories oor hartsake en bekendes, leesstof vir ons boekklub, en wenke oor mode, ...
Ek glo vas wie nie waag nie wen nie ... Dis in die uitdagende tye wanneer ons meer van onsself leer en besef waarvan jy wel gemaak is. Wat in jou lê en hoe hard jy sal kan veg om iets te bereik.